
Shipping Estimate
USA
- USA
- CAN
- USA
- CAN
Ships within 48 hours · Estimated delivery Jul 7 - Jul 12
For Your Every Summer RSVP, with Code: SUMMER15
Description
Meisie die Meerkat StorieboekMeisie die Meerkat" is n vrolike verhaal vol kleur, opwinding en n hart van goud. Meisie sien vreeslik uit na die karnaval in Kammadorp sy wil op die tuimeltrein ry, roomys eet en die dag vol pret saam met haar ouers geniet. Maar toe sy onverwags n verlore lappop ontdek, verander alles Sonder om twee maal te dink, stel Meisie voor dat hulle eers die poppie se eienaar gaan soek. Haar ouers is trots nie net op haar plan nie, maar op haar mooi hart. Met
“Meisie die Meerkat" is ’n vrolike verhaal vol kleur, opwinding en ’n hart van goud. Meisie sien vreeslik uit na die karnaval in Kammadorp — sy wil op die tuimeltrein ry, roomys eet en die dag vol pret saam met haar ouers geniet. Maar toe sy onverwags ’n verlore lappop ontdek, verander alles…
Sonder om twee maal te dink, stel Meisie voor dat hulle eers die poppie se eienaar gaan soek. Haar ouers is trots — nie net op haar plan nie, maar op haar mooi hart.
Met kleurvolle illustrasies en pragtige dialoog leer hierdie storie kinders dat selfs die kleinste gebaar ’n groot verskil kan maak. “Meisie die Meerkat” is ’n liefdevolle avontuur oor omgee, vasberadenheid, en die mooi daarvan om ander eerste te stel.
Shipping Notes
- Free Standard Shipping on $100+ Orders to the USA.
- Except Preorder products are shipped in 48 hours.
- Delivery to the USA:
- Standard Shipping : 3-10 business days
- If time is of the essence, please consider selecting expedited delivery for faster service.
Exchange/Return Notes
- We offer a 30-day return/exchange service after receiving.
- Final sale items are not eligible for returns or exchanges.
- To process your return/exchange, please contact us at [email protected]
- Please click here for more details>>> Return & Exchange Policy